De Doorns circle route

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Deon het 'n foto van die ontspoorde trein opgespoor:
 

Attachments

  • Trein_kafrarian.jpg
    Trein_kafrarian.jpg
    186.7 KB
:sip: Ek praat nou onder korreksie, maar ek vermoed daai trein het amper in De Doorns ontspoor, so twee km van die De Doorns stasie af, regoor die plek waar die Laer Skool later gebou is (ek het daar my skool jare begin)
Die koppie in die agtergrond lyk reg.
 
zebra - Flying Brick said:
Very interesting, thanks!  :thumleft:

Question: that equipment lying in the dead-end, is it installed, or lying loose?
In other words, did they ACTAULLY lay track into a dead -end WITH signalling equipment?
Cheers
Chris

Beastrider said:
Ek dink daai dead end is deel van 'n shunting spoor.  Op GE kan jy sien daar het shunting spore noord en suid gelê.  Daai mooi staal pilare lê net daar los om op te roes.
From what I can recall they used to add extra locomotives to get trains over the Hex River trajectory.

Before MTB'king became popular there used to be a cross-country race for runners (people that didn't have motorbikes).
 
eikeboom said:
As iemand iets wil reël, ek sal graag wil saam asb!

Kyk vroeer in die thread - Dawid S het aangebied dat ons in daai omgewing kan gaan ry. Nou om net 'n gepaste naweek te kry...
 
Praat maar met my.
Hier is plek as die Beter Helftes dalk wil kom uitspan terwyl die manne in die veld is.
 
Dagsê, ek het nou bietjie in die verlede gaan grawe en hierop afgekom.  Dit lyk na ‘n lekker roete en een wat ek nog nooit gery het nie.

Daarom my post, met wie moet mens praat, okr wie se grond loop dit en waar kry mens toestemming? Ek wil nie in iemand se geweer se teleskoop opeindig nie...




Sent from my iPhone using Tapatalk
 
Top