Desember trip, Pretoria na Mosselbaai oor Delareyville

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Mar 4, 2011
Messages
2,250
Reaction score
444
Location
Pretoria
Bike
Honda CRF-1000L Africa Twin
Beplan 'n trip af Mosselbaai toe, breedweg as volg:

Dag 1 - Pretoria - Delareyville - Schweiser Reneke - Schmidts Drift - Douglas - Hopetown - Oranje
Dag 2 - Ornaje - Hopetown - Prieska - Van Wyksvlei - Brandvlei
Dag 3 - Brandvlei - Loeriesfontein - Calvinia - Wes verby Tankwa tot by Sutherland
Dag 4 - Sutherland - Merweville - Prins Albert - Calitsdorp - Vanwyks Dorp - Herbertsdale - Springerbaai

Enige raad of inligting wat ek van moet weet van die manne wat daardie geweste ken.

Ons is 3X1200 Gs's, 1 X 800 Gs en 1 X crf 250 l. Die 250 sal eers van die 2de dag af saam ry( My seun)
 
Top