Daar was 4 **** toe 3 *** en toe 2 **

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Mooi storie, dankie - dit was lekker om te volg.  Geniet die bikes, maak weer so!
 
RD, jy moet maar dat Marius jou vertel hoe sy gat gevoel het op die KLR.  Ek het nog nooit n kleiner bike as n 750 (Honda 750F road bike) gehad nie en my eerste adventure bike was die GS (behalwe so paar outings jare terug voor ek bang geword het, n Yamaha 500 XT).  Die kleiner bike is makliker om te hanteer op meer tegniese areas waar jou spoed laag is, maar as jy n regte stamperige pad kry (sinkplaat) dan is die GS weer beter.  Ek wil nie n debat begin nie, maar jou ligter bike (650) in my opinie, is tien teen een n beter opsie vir die meer ernstige offroad.  Ek gebruik my 1200 max 30% van die tyd vir die doel (adventure) so my raad as jy dit kan bekostig (ek kan nog nie) is n 1200 GS en KTM650/KLR650 of so iets.

My hart se GS en my kop se 650

Hoop dit help en saai nie meer confusion nie.  Moet net nie die bier vergeet nie!!!
 
pietafrika said:
RD, jy moet maar dat Marius jou vertel hoe sy gat gevoel het op die KLR. 
My gat was net dag 2 so effens seer - was heeldag in die saal (500+km). Die fiets is nie gemaak vir lang pad nie maar ek was baie tevrede daarmee op die toer en het alles wat voor ons gegooi is goed hanteer sonder enige probleme.
 
Top