Destination Unknown via Wherever

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Schulla hoe is diens en fasiliteite by die pan op die oomblik ek sien jy het darem hout kon koop?
 
Hi Chris, ek het maar die website gebruik en bespreek. Bevestiging en inligting was vinnig en korrek. Ek het ook die hout vooraf daar bestel en jy tel dit sommer op oppad in. Die plaas is so 5km van die ingangshek.

https://verneukpancamping.co.za/
Ek kan nie praat oor fasiliteite nie, was off grid vir my trip en het alles self ingevat.
 
Baie nice, ;) lekker herinneringe terug gebring van n trip wat ek in 2015 in die omgewing gedoen het.
 
Top