Vintage_Mania
Bachelor Dog
- Joined
- Apr 11, 2012
- Messages
- 11,288
- Reaction score
- 3,189
- Location
- Eersterivier
- Bike
- Triumph 900 Scrambler
Ek het so 4 jaar terug begin om bietjie restorasie en ry werk te doen met veteraan veld fietse. Hier is so paar foto's van die projekte wat ek tot tans aangevat het. Ek het ook baie hulp ontvang van Wayne (Wicket Rides).
Die eerste is 'n baie skaars Laverda LH250.
Die fiets soos ek hom aangekoop het:
Bietjie werk tussen deur:
Oorspronklike Preston Petty modderskerms van Strictly Hodaka:
Die finale produk:
Hierdie is 'n 1979 Suzuki A80 wat ek verniet gegee is. Besluit om 'n Cafe Racer met hom te bou.
Die fietsie soos ek hom gekry het:
Werk tussen deur:
Finale produk:
1980 Suzuki PE175.
Fiets soos ek hom gekry het:
Tussen gang:
Finale Produk:
1982 Montesa RH360 Enduro.
Soos ek hom aangekoop het:
Die proses:
Voor ek hom verkoop het:
So bietjie aksie foto's:
Die eerste is 'n baie skaars Laverda LH250.
Die fiets soos ek hom aangekoop het:
Bietjie werk tussen deur:
Oorspronklike Preston Petty modderskerms van Strictly Hodaka:
Die finale produk:
Hierdie is 'n 1979 Suzuki A80 wat ek verniet gegee is. Besluit om 'n Cafe Racer met hom te bou.
Die fietsie soos ek hom gekry het:
Werk tussen deur:
Finale produk:
1980 Suzuki PE175.
Fiets soos ek hom gekry het:
Tussen gang:
Finale Produk:
1982 Montesa RH360 Enduro.
Soos ek hom aangekoop het:
Die proses:
Voor ek hom verkoop het:
So bietjie aksie foto's: