Die 'oom" met die groot "boom"

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

cassiebotha

Race Dog
Joined
Nov 17, 2009
Messages
1,265
Reaction score
0
Location
George
Bike
Kawasaki KLX 400SR
Die ride reports epic journey has begun.  The first of the trilogy has begun

Die "oom met die groot "boom

https://www.cassierides.co.za/diesoeknadiepleksenaamwatekniekanonthounie.html
 
Good one Cassie. Ek sien ek en jy het selfde skryfstyl, mense kan nie uitwerk of ons engels kak is of ons maar net 'n lekker "los" en funny skryf nie :)
 
Vellies nou moet jy sien as daar engilse mense kuier saam met ons.  Die afrikaans en engels mix ek nogal deurmekaar dan kyk die mense my so aan.  Gelukkig woon ek nie in engeland nie want dan was dit nogal storie om jouself uit te druk
 
Drnik net baie and everybody think you're talking funny cos you're stukkend. Snaaks hoe ons almal dieselfde taal praat en alles verstaan as ons paar happe in het :)
 
Vellies as dit gebeur dan lag onsself stukkend en niemand kry kans om enige woorde in te kry nie lol
 
Lekker Casman
het jy daai agterpussie gevra wie die Rugby gaan wen?
 
He wolweseun sy het gefffluister...Die bulle maar sy was ver verkeerd!..  Ek kan ha nie kwaalik neem nie because she swam upriver instead of staying in the ocean.
:imaposer:
 
Top