Op Sondag 3 April 2016, vertrek ek om ongeveer 7hr vanaf huis(Klawer) na Clanwilliam en van daar oor die Pakhuis Pas tot by Travelers Rest restaurant, om my ou vriend Adriaan daar te ontmoet. Gou 'n koffietjie gedrink en toe val ons in die pad na Biedouw Vallei.