Lambertsbaai, Elandsbaai trippie - Duif

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Duif

Pack Dog
Joined
Apr 30, 2014
Messages
267
Reaction score
0
Bike
BMW R1200GS
Sondag 2016 -02-14, vat ek en my vriend Chris en die vrouens die pad na Lambertsbaai en Elandsbaai. Ons vat die grondpad vanaf Klawer na Lambertsbaai en dit het heel goed gegaan. Ons neem toe die spoorpad, vanaf Lambertsbaai, wat ook 'n grondpad is,  en toe halfpad op die teerpad tot in Elandsbaai. Daar so 'n paar fotos geneem en vat toe weer die pad terug na Lambertsbaai en hou toe verby Muisbosskerm, op die grond. Ons het toe gou by die winkel gestop om hout en wors te kry en het toe die trip voltooi met 'n vinnige braai. Na ete vertrek ons na Graafwater, Clanwilliam en vandaar klim ons op die N7 tot by huis. Weereens 'n lekker trippie en een van vele, wat altyd sal onthou word.
 

Attachments

  • b (4 of 72).jpg
    b (4 of 72).jpg
    70.8 KB · Views: 442
  • b (5 of 72).jpg
    b (5 of 72).jpg
    83.3 KB · Views: 442
  • b (7 of 72).jpg
    b (7 of 72).jpg
    78.2 KB · Views: 448
  • b (9 of 72).jpg
    b (9 of 72).jpg
    56.3 KB · Views: 445
  • b (10 of 72).jpg
    b (10 of 72).jpg
    81.8 KB · Views: 448
  • b (11 of 72).jpg
    b (11 of 72).jpg
    78.2 KB · Views: 446
  • b (14 of 72).jpg
    b (14 of 72).jpg
    88.5 KB · Views: 433
  • b (15 of 72).jpg
    b (15 of 72).jpg
    77.3 KB · Views: 436
  • b (18 of 72).jpg
    b (18 of 72).jpg
    71.2 KB · Views: 436
  • b (1 of 72).jpg
    b (1 of 72).jpg
    78.9 KB · Views: 438
Top