En nog n nuwe lid

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Orangejuicepony

Pack Dog
Joined
Mar 17, 2013
Messages
153
Reaction score
0
Bike
Honda XR650L
Hi!

Awesome site wat julle hier het.
Ek het na Superdave se begrafnis besluit om julle te join, ek gaan n blaaitjie uit sy boek vat en meer bike ry, meer vriende maak, meer bier drink, meer smile en meer my gat af te geniet :thumleft:

So ek hoop om julle te join vir lang rides, vrydag drinks, skaapkop eet, skinner oor oscar, bashes en braais :ricky:

Anyway, ek ry eintlik offroads maar ek sien hier is iets vir elke smaak
en hier is hoe om dit nie te doen nie :imaposer: https://www.youtube.com/watch?v=azisrIzEmUA
 
Top