Ons was die naweek oppad Oasis toe met eerste stop op Bains kloof. Met die weg trek...Vriend Hennie se 990 morsdood. Liggies kom nie eers aan.
KTM Paarl het 'n drywer gestuur en 'n nuwe battery kom aflaai vir ekstra fooi van iets soos R150!
..en dit was vinnig!
Dankie Tiaan en span daar.
By Eselbank is die battery weer dood en moes ek hom sleep terug tot by Oasis...maar dit is 'n store vir 'n ander dag. Daai 2 spoor pad is nou erg grof!,,,
Waarskynlik die rectifier/regulator wat moeg is