Exploring the Khomas Highlands

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
More
 

Attachments

  • KRT 10 Crossing the Kuiseb the 2nd time.jpg
    KRT 10 Crossing the Kuiseb the 2nd time.jpg
    702.4 KB
  • KRT 12 The reason for the trip, Kuiseb Canyon River in Flood.jpg
    KRT 12 The reason for the trip, Kuiseb Canyon River in Flood.jpg
    471.8 KB
  • KRT 13 Gaub also in Flood.jpg
    KRT 13 Gaub also in Flood.jpg
    566 KB
More
 

Attachments

  • KRT 14 Refuel & bite.jpg
    KRT 14 Refuel & bite.jpg
    324.1 KB
  • KRT 15 Back Via Spreets hoogte.jpg
    KRT 15 Back Via Spreets hoogte.jpg
    498 KB
  • KRT 16 Spteets Hoogte.jpg
    KRT 16 Spteets Hoogte.jpg
    396.1 KB
Bordercollie said:
Chris,

Was in Feb 2020 daar af, toe was hulle nog nie klaar nie.

Ek dag hulle is klaaar met Spreetshoogte, nou besig met Remshoogte. 

Doen hulle nie net die moerse styl gedeeltes nie?

Geniet daai wonderlike land.  :thumleft:
 
Spreets Hoogte is klaar, lyk soos maintenance werk wat gedoen is, daar is nou verskillende kleure interlocks. Pas is nou baie netjies en lekker om te ry met die opgaan.

Rem Hoogte verstaan ek is nog nie klaar nie, sal by my buurman hoor. Hy werk vir RA.
 
Ek is verheug oor die reen vir mens en dier!! :thumleft: :thumleft: :thumleft:
 
Spreets Hoogte is van bo tot onder nou met plavei stene gedoen.
 
Wonder waar het ons julle dan Sondag gemis. Was van Walvis na Ruimte , oor D1985 na die C28 en voor Boshau pas weer op die D1980 terug gedraai na die D1982  Uz pas pad en weer terug Ruimte oor Walvis Toe. So 440 km vir die dag. Paaie is nogal verspoel op die D1980. het 'n rivier of twee gekry wat nog lekker waterpoele ingehad het. Gaan gou more kyk of die Kuiseb rivier al verby Rooibank is.
 
Jammer ons het julle gemis, Lyk of julle n inner loop gery het terwyl ons `n langer outer loop gehad het. Wie het almal gery?

Ons Route - D1982, D1998, C14, D125, D1261, D1265 & C26.

D1982 Time frame

06:15 weg uit WHK
08:34 Eerste Kuiseb brug
09:02 Eerste Kuiseb sytak water kruising
09:52 Tweede Kuiseb sytak water ktruising (ek dink die rivier se naam is Donkersan???)

C14 Time frame
11:14 Kuiseb River Bridge (Kuiseb Canyon)
11:52 Gaub Rivier
12:45 Solitaire - middag ete
 
Donkersan River ?????

I am not sure about the name, but have been told by a farmer that it is as the river is known. Will do an investigation about the river in a future outride.

Several small rivers crossing the road, but these were the only two flowing.
 

Attachments

  • KRT 3rd river crossing.jpg
    KRT 3rd river crossing.jpg
    568.5 KB
Soos dit nou aangaan kan julle Namibiers , maar jul jetski's bestel want bikery gaan sukkel met al die water!! :thumleft: :thumleft: :lol8:
Weet iemand dalk hoe Kaokoland reën gekry het? Die Republikein klap toe elke keer as ek net lekker rooflees!! ;) :peepwall: :lol8:
 
Nee Bordercollie ons is eers na 9 weg uit Walvisbaai uit. So julle was heel waarskynlik voor ons op die C14 Solitaire toe. Ons het in elk geval stadig gery want my 690 raak soos 'n alkoholis as jy hom hard ry.
 
Spend the last two weekends exploring the rain wet areas around Windhoek.

It is green and all the rivers are flowing.

Perfect riding conditions, wet roads, mud and crossing flowing rivers.

Done the Auas Loop and then Midgard.
 

Attachments

  • Aus Loop 1.jpg
    Aus Loop 1.jpg
    512.4 KB
  • Aus Loop 2.jpg
    Aus Loop 2.jpg
    596.4 KB
Done 1,755km up to now in January 2021.
 

Attachments

  • Midgard 1.jpg
    Midgard 1.jpg
    858.8 KB
  • Midgard 2.jpg
    Midgard 2.jpg
    688.8 KB
  • Midgard 3.jpg
    Midgard 3.jpg
    363.9 KB
Lovely to see Nam so green again.  :thumleft: :thumleft:

Dit vat my terug na ons Nam trip in 2011.  Ek het Nam nog nooit so groen gesien nie.  Elke rivier/driffie het gevloei of het water in gehad.  Ek glo dit lyk nou weer, dalk net meer water en groener.  :thumleft: :thumleft:
https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=69245.40
 
Top