Andre Gous
Puppy
Goeie naand
Weet een van julle dalk of daar extended fuel tanks beskikbaar is vir die 2004 1200GS? Ek het nie die Adventure nie, so my tenk is kleiner.
Enige raad asb.
Dankie