F800GS test ride.....

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
SlowPoke said:
Plore said:
Cappie jou forum naam sê alles.
Jy vat stadig vrou
Jy koop stadig bike
Hou so aan.
Jy gaan nog oud en ryk raak met so `n attitude

Hehe ryk maar seksueel frustreerd....  :mwink:

EK WIL OOK 'N F800 HE  :drif: :drif: :drif: :drif:

Gaan ry hom.... !!

Jou bike gaan voel soos 'n flippen trekker as jy weer op hom klim :(
 
geld cappie geld.... As ek die kleingeld los gehad het eht ek al een gery.. :deal:

Plus nou maak jy my jaloers en bekommerd. Jaloers, wel DUH!. Bekommerd want mense gaan se ek ry trekkers...
 
Geld is maar die probleem.... ek gaan pap eet vir twee jaar... gelukkig laaik ek pap :ricky:
 
Soos ek al vir jou gesê het. Sit agteroor koel af. Wag 'n week of twee, test drive miskien selfs 'n KTM of iets anders en gann ry hom weer. As hy jou dan nog steeds n' voëlstyf gee gaan koop die ding, want anders gaan jy altyd spyt wees.....................
 
Roné said:

Ek het al die KTM gery.... :thumleft:
 
Nee wat.. al wat ek weet is as daai bike kon kook sou ek die ding trou...

As ek my 650 kan swaai vir so na aan 40 as moontlik is ek nog so 60 onder of hoe? mmmmm ratjies draai al weer... Kry mens hulle in blou?
 
I have a demo at the moment, i'm impressed  :thumleft:

Very nimble, good throttle response and surprisingly comfortable!

If i had extra cash lying around,i think i would seriously consider buying one. I think it would be a nice play thing for real DS orientated riding and a little technical stuff thrown in as well.  :biggrin:

For touring i think it may be a stretch to do 800km plus, but it will do the job :biggrin:

MMM  maybe i can sell the wife's car  :patch: :patch:

:imaposer:

Cappie, you will not be disappointed if you buy one  :ricky:
 
Hey Bmad you kept this all to yourself, you supposed to share them demo bikes!!!
 
CAPTAIN SLOW said:
Ek is nou lus om die 1200 ook te toets.

Hulle lyk baie aantreklik 2nd hand ::)

nou praat jy......  dan hoef jy ook niemand te groet nie :pot:
 
Oom Foe-rie said:
CAPTAIN SLOW said:
Roné said:
CAPTAIN SLOW said:
Ek is nou lus om die 1200 ook te toets.

Hulle lyk baie aantreklik 2nd hand ::)

nou praat jy......  dan hoef jy ook niemand te groet nie :pot:

Ek groet al klaar min mense ;D

Naand Cappie  :pot: :ricky:

Naand Oom....

Ek gaan Desember probeer om by al die kaapse mense 'n draai te kom maak.....

Oom moet net die rekkies wegsit.
 
As jy kaap toe kom moet jy saam met ons kom ry,
Dan kamp jy sommer op die plaas ook!
 
EtienneNXR said:
As jy kaap toe kom moet jy saam met ons kom ry,
Dan kamp jy sommer op die plaas ook!

Ek gaan Desember in die Mosselbaai omgewing wees maar ek gaan probeer om Kaapstad te haal en oral te stop.
 
EtienneNXR said:
As jy kaap toe kom moet jy saam met ons kom ry,
Dan kamp jy sommer op die plaas ook!

Ja en Cappie EC , moenie hier aankom met n kar nie , dan gaan jy punte verloor.  :ricky:
Eks in Robertson , kom maak n draai.
 
Fenderbender said:

Nee nee ek ry bike in my af tyd :thumleft:

Ek haat karre... ry net as ek moet.
 
CAPTAIN SLOW said:
Oom Foe-rie said:
CAPTAIN SLOW said:
Roné said:
CAPTAIN SLOW said:
Ek is nou lus om die 1200 ook te toets.

Hulle lyk baie aantreklik 2nd hand ::)

nou praat jy......  dan hoef jy ook niemand te groet nie :pot:

Ek groet al klaar min mense ;D

Naand Cappie  :pot: :ricky:

Naand Oom....

Ek gaan Desember probeer om by al die kaapse mense 'n draai te kom maak.....

Oom moet net die rekkies wegsit.

Ek en die Oom het net die naweek gesels oor die rekkies vir die BMW ryers wat wil kom kuier.  :thumleft:

Of hoe Oom?  :3some:
 
Top