Father and Daughter Sunday drive!!!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Myne is nou 13 - ry al klaar saam - my trips gaan ook binnekort langer raak.
Was die naweek by 'n troue - sommer in trane toe die pa sy dogter afgee (weet nie hoekom nie, ek was dood nugter....) maar ja, my (ons) dag gaan kom waar jy jou girl sal moet laat gaan en hoop jy haar alles geleer van die lewe en wat dit beteken om 'n goeie pa en man te wees....
Jinne my maat, praat daai ding, my oudste is 18, raak 19, so daai tyd is ook nie ver nie, maar sy moet haar studies agter die rug kry, Dit maak mens hartseer om hulle so groot te sien raak en besef as hulle eers uit jou huis uit is, dat jy net hoop hulle het ingeneem wat n mens gese het...
Ek kon die jaar al baie sien hoe my oudste dogter wel groot geword het en goeie besluite neem in die lewe...
 
Myne is nou 13 - ry al klaar saam - my trips gaan ook binnekort langer raak.
Was die naweek by 'n troue - sommer in trane toe die pa sy dogter afgee (weet nie hoekom nie, ek was dood nugter....) maar ja, my (ons) dag gaan kom waar jy jou girl sal moet laat gaan en hoop jy haar alles geleer van die lewe en wat dit beteken om 'n goeie pa en man te wees....
Maak elke oomblik tel, daai 13 gaan so vinnig 18 word, dan kan jy net wens hulle was nog eerder 13... maar die lewe gaan aan, jy kan nie keer nie, jy leer maar "cope"
 
Great storie, thanks vir die deel. My dogter selfde ouderdom en sy ry ook, maar net off road op die stadium. Die vraag of sy my vrou se 900 kan ry kom al lang pad, so binnekort gaan ek ook daardie episode moet deurgaan:) Spesiale tye wat geld nie kan koop nie, maak n man se hart sommer warm.
 
Plesier!!! Nee wat sy behoort dit maklik te kan doen as sy al lankal motorfiets ry... ek dink dit neem die helfte van die vrees weg as hulle al klaar gesoute motorfiets ryers is... Dan hoef hulle maar net die vrees vir die groot fiets oorkom... Voorspoed met jou dogter en wees veilig...
Kom gooi daai report hier as jy dit doen eendag...
 
Another very good parenting moment!!! Well done to both of you, it makes me all warm inside!
 
Top