Toothless
Pack Dog
- Joined
- Jun 3, 2015
- Messages
- 390
- Reaction score
- 22
- Location
- Fort beaufort
- Bike
- Suzuki DL 1000 V-Strom
Miskien is dit net ek, maar met baie van my trips kry ek een of twee geleenthede wat ek om 'n draai gaan, wat dit voel of ek die pad gaan verlaat. Hierdie gebeur ook nie noodwendig op hoë spoed nie en veral off road. Dit voel so of my lyf amper "lock" en ek die bike nie lekker kan beheer nie. Is dit normaal?