Fesh-Fesh en dik sand...

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Vagabond

Puppy
Joined
Dec 22, 2010
Messages
41
Reaction score
0
Bike
Kawasaki KLR 650
Soos dit maar gaan wil mens altyd iets nuuts probeer wat op die ou einde van jou 'n beter en veiliger biker sal maak.

Nou vir 'n vraag van iemand wat nie die woestyn tipe areas ken nie.  Is daar enige van julle wat weet waar mens fesh-fesh kan leer ry hier in die Gauteng area? En is dik sand maar dieselfde?

Nou ja, vir die wat vir my die 'baas' of skoonma se tuin ko-ordinate stuur wil ek ook versoek dat jy aandui waar daai kaktus plant is... :peepwall:
 
Top