Eisbein
Bachelor Dog
Ektoknbike said:Dis een van die redes hoekom ek die Karoo en Suid-Wes gaan opsoek. Daai vlaktes praat met jou, jy maak jou kop leeg, kom terug 'n bietjie anders as toe jy vertrek het.
Dis 'n voorreg om dit saam met goeie vriende te deel, die paaie, die laat gesels, die lag, die dronkverdriet, vriende wat jy maak en vriende wat jy regtig leer ken.
Saam met julle storm ek die Hel met 'n koppie water
;D ;D
:thumbsup:
Selle gevoel die kant.
Weereens dankie vir die moeite doen met die reelings!
Everyone - thank you so much for the kind words.