dookie said:So, wanneer is jou episode op, Danie ?2StrokeDan said:Hulle wy meer tyd aan hulle ge-koffie makery as aan daai klip-klim.
Hulle praat ook te veel.
Perfekte gesig vir Radio ?2StrokeDan said:dookie said:So, wanneer is jou episode op, Danie ?2StrokeDan said:Hulle wy meer tyd aan hulle ge-koffie makery as aan daai klip-klim.
Hulle praat ook te veel.
Nee wat, ek kan nie eers fotos neem nie. Net gedog ek se maar wat my opgeval het, gebruik dit of ignoreer dit. My vrou se ek is die laaste een wat moet bydra wat op n video moet kom, niemand sal kyk nie. :ricky:
2StrokeDan said:dookie said:So, wanneer is jou episode op, Danie ?2StrokeDan said:Hulle wy meer tyd aan hulle ge-koffie makery as aan daai klip-klim.
Hulle praat ook te veel.
Nee wat, ek kan nie eers fotos neem nie. Net gedog ek se maar wat my opgeval het, gebruik dit of ignoreer dit. My vrou se ek is die laaste een wat moet bydra wat op n video moet kom, niemand sal kyk nie. :ricky:
Gaan jy ook so “Helpmysterklyk” hempie soos Werries aanhê?ETS said:Hollywood, jyt mos uitgemis op die Nam trip saam Rickus. Reel een vir Footpeg Diaries. Ek gaan saam. Ek reken eks meer fotogenies as Blitz :drif: :drif:
Noneking said:Gaan jy ook so “Helpmysterklyk” hempie soos Werries aanhê?ETS said:Hollywood, jyt mos uitgemis op die Nam trip saam Rickus. Reel een vir Footpeg Diaries. Ek gaan saam. Ek reken eks meer fotogenies as Blitz :drif: :drif:
dookie said:Perfekte gesig vir Radio ?2StrokeDan said:dookie said:So, wanneer is jou episode op, Danie ?2StrokeDan said:Hulle wy meer tyd aan hulle ge-koffie makery as aan daai klip-klim.
Hulle praat ook te veel.
Nee wat, ek kan nie eers fotos neem nie. Net gedog ek se maar wat my opgeval het, gebruik dit of ignoreer dit. My vrou se ek is die laaste een wat moet bydra wat op n video moet kom, niemand sal kyk nie. :ricky:
Tot ons jou onder die hout ingooi en aansteek, Oubaas.ETS said:Hollywood, jyt mos uitgemis op die Nam trip saam Rickus. Reel een vir Footpeg Diaries. Ek gaan saam. Ek reken eks meer fotogenies as Blitz :drif: :drif:
ETS said:Hollywood, jyt mos uitgemis op die Nam trip saam Rickus. Reel een vir Footpeg Diaries. Ek gaan saam. Ek reken eks meer fotogenies as Blitz :drif: :drif:
Noneking said::imaposer: :imaposer:
https://www.youtube.com/watch?v=8Mpdr60RzcI
[emoji12][emoji12]Hollywood said:Noneking said::imaposer: :imaposer:
https://www.youtube.com/watch?v=8Mpdr60RzcI
'n Man moet maar seker nie die oumense verras as hulle klaar slaap nie... hartaanval is naby...
[member=3616]weskus[/member] sê mos, jy maak daai man met 'n lang riet wakker. Hy slaan vir niks.
Noneking said::imaposer: :imaposer:
https://www.youtube.com/watch?v=8Mpdr60RzcI
Enter your email address to join: