- Joined
- Jun 24, 2012
- Messages
- 33,675
- Reaction score
- 11,263
- Location
- Slowveld
- Bike
- KTM 890 Adventure R Rally
Ek weet nie hoekom jy so moet suffer nie Stienie……2StrokeDan said:Ai, probeer ek mense uit n gesukkel ophef, dan byt hulle my kak. ot:
Ek weet nie hoekom jy so moet suffer nie Stienie……2StrokeDan said:Ai, probeer ek mense uit n gesukkel ophef, dan byt hulle my kak. ot:
Noneking said:Ek weet nie hoekom jy so moet suffer nie Stienie……2StrokeDan said:Ai, probeer ek mense uit n gesukkel ophef, dan byt hulle my kak. ot:
Grunder said:Lekker episode gewees. ThxHollywood said:[youtube]https://youtu.be/SO_uRm-Rfz4[/youtube]
Here you go... Enjoy!
Remember to subscribe and turn on your notifications to stay informed of new episodes.
Hollywood said:Ai, niemand waardeer jou nie. Die bliksems. ;-)2StrokeDan said:Ai, probeer ek mense uit n gesukkel ophef, dan byt hulle my kak. ot:
Sent from my SM-G991B using Tapatalk
2StrokeDan said:Hollywood said:Ai, niemand waardeer jou nie. Die bliksems. ;-)2StrokeDan said:Ai, probeer ek mense uit n gesukkel ophef, dan byt hulle my kak. ot:
Sent from my SM-G991B using Tapatalk
Die lewe is swaar, maar ek lewe mos op asprins. :biggrin:
TheBear said:2StrokeDan said:Hollywood said:Ai, niemand waardeer jou nie. Die bliksems. ;-)2StrokeDan said:Ai, probeer ek mense uit n gesukkel ophef, dan byt hulle my kak. ot:
Sent from my SM-G991B using Tapatalk
Die lewe is swaar, maar ek lewe mos op asprins. :biggrin:
Sjym man! Dat jy nou so moet sukkel en swaarkry. Ek het jou sin bo vir jou reggemaak want ek sien jy sukkel met die spelling deesdae. :snorting:
Maar ek moet jou ter ere gee, jy probeer hard en aanhoudend. Fox Terriers sê vir mekaar as hulle 'n hardegat Fox Terrier sien: "Jissie! Daai brakkie het vasbyt soos 'n 2SD!" > :snorting:
Hollywood said:Nee wat, die hondjies vergelyking pas...smaak my julle twee begin ʼn pissing contest op ʼn ander man se sitkamervloer. As julle wil trille meet... sal ek vir julle ʼn nuwe thread begin.
Kom ons gaan maar weer terug na die eintlike rede vir hierdie thread... Oopkop, objektiewe avontuur en ontdekking.
Dankie dat julle na Footpeg Diaries kyk! Dis lekker om ons liefde vir bike-ry met ander mense te deel, ons is nie Thierry Sabine nie, en gee nie voor dat ons soos julle ouens amper alles weet nie, maar dis vir ons ʼn passie.
Hoop julle geniet die komende episodes!
Sent from my SM-G991B using Tapatalk
Als reg oom Daan. Kom ons ry bike!2StrokeDan said:Hollywood said:Nee wat, die hondjies vergelyking pas...smaak my julle twee begin ʼn pissing contest op ʼn ander man se sitkamervloer. As julle wil trille meet... sal ek vir julle ʼn nuwe thread begin.
Kom ons gaan maar weer terug na die eintlike rede vir hierdie thread... Oopkop, objektiewe avontuur en ontdekking.
Dankie dat julle na Footpeg Diaries kyk! Dis lekker om ons liefde vir bike-ry met ander mense te deel, ons is nie Thierry Sabine nie, en gee nie voor dat ons soos julle ouens amper alles weet nie, maar dis vir ons ʼn passie.
Hoop julle geniet die komende episodes!
Sent from my SM-G991B using Tapatalk
Sorry ou Hollywood, nie bedoel om jou te "offend" nie. [emoji3]
Fenderbender said:Moet jou nie steur aan Oom 2SD , hys n keybord warrior. Ek het hom al in neutral weggery . TRUE story .... :imaposer:
Hollywood said:Nee wat, die hondjies vergelyking pas...smaak my julle twee begin ʼn pissing contest op ʼn ander man se sitkamervloer. As julle wil trille meet... sal ek vir julle ʼn nuwe thread begin.
Kom ons gaan maar weer terug na die eintlike rede vir hierdie thread... Oopkop, objektiewe avontuur en ontdekking.
Dankie dat julle na Footpeg Diaries kyk! Dis lekker om ons liefde vir bike-ry met ander mense te deel, ons is nie Thierry Sabine nie, en gee nie voor dat ons soos julle ouens amper alles weet nie, maar dis vir ons ʼn passie.
Hoop julle geniet die komende episodes!
Sent from my SM-G991B using Tapatalk
m0lt3n said:Hollywood is julle darm al besig met jul volgende trip sodat as die weeklikse vids van die trip klaar is die volgende trip se vids sal kan begin? Enige voorsmakie van wat dit sal wees?
EK het die naweek deel van namakwa 4x4 weer gery, is bly vir vids soos julle sin wat darm amper die skoonheid en verskeidenheid van daai area deur gee wat ons nie altyd met woorde kan se nie. Awesome plek.
Eeeeeen wat was toe die issue met daai 790 se tilt sensor storie dat hy so vrek as hy opstaan? Het nog nie dit vantevore gesien nie...
Hollywood said:Ai, niemand waardeer jou nie. Die bliksems. ;-)2StrokeDan said:Ai, probeer ek mense uit n gesukkel ophef, dan byt hulle my kak. ot:
Sent from my SM-G991B using Tapatalk
Ek’t nie gekla nie….TheBear said:Hollywood said:Ai, niemand waardeer jou nie. Die bliksems. ;-)2StrokeDan said:Ai, probeer ek mense uit n gesukkel ophef, dan byt hulle my kak. ot:
Sent from my SM-G991B using Tapatalk
Apologies Noneking for high-jacking your thread to measure dicks with Oom Danie. My bad! :-[
Enter your email address to join: