Footpeg Diaries

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Ek nou weer lekker saamgery  Hollywood . Het laas naweek draai by" Weskus " aka Dewald gemaak en lekker gekuier . Toe kom al die stories mos uit ....  :ricky:  Lekker gelag . 
 
Lekker man, lekker.
Niks maak n toertjie meer rustiger as n paar Katoempies nie, wat bietjie lol nie.
 
Grunder said:
Hollywood said:
[youtube]https://youtu.be/SO_uRm-Rfz4[/youtube]

Here you go... Enjoy!

Remember to subscribe and turn on your notifications to stay informed of new episodes.
Lekker episode gewees. Thx

Lekker man, LIKE!!
 
2StrokeDan said:
Ai, probeer ek mense uit n gesukkel ophef, dan byt hulle my kak. :pot:
Ai, niemand waardeer jou nie. Die bliksems. ;-)

Sent from my SM-G991B using Tapatalk

Die lewe is swaar, maar ek lewe mos op asprins. :biggrin:

Sjym man!  Dat jy nou so moet sukkel en swaarkry.  Ek het jou sin bo vir jou reggemaak want ek sien jy sukkel met die spelling deesdae.  :snorting:

Maar ek moet jou ter ere gee, jy probeer hard en aanhoudend.  Fox Terriers sê vir mekaar as hulle 'n hardegat Fox Terrier sien: "Jissie!  Daai brakkie het vasbyt soos 'n 2SD!"  >:D :snorting:

TheBear said:

Kom nou ou Beer, die thread is Hollywood en Footpeg diaries sin, nie n hondeskou nie. :biggrin:

As jy hippo's in jou voorbeeld gebruik het, sou dit nog by die videos pas....... :peepwall:
 
Nee wat, die hondjies vergelyking pas...smaak my julle twee begin ʼn pissing contest op ʼn ander man se sitkamervloer. As julle wil trille meet... sal ek vir julle ʼn nuwe thread begin.

Kom ons gaan maar weer terug na die eintlike rede vir hierdie thread... Oopkop, objektiewe avontuur en ontdekking.

Dankie dat julle na Footpeg Diaries kyk! Dis lekker om ons liefde vir bike-ry met ander mense te deel, ons is nie Thierry Sabine nie, en gee nie voor dat ons soos julle ouens amper alles weet nie, maar dis vir ons ʼn passie.

Hoop julle geniet die komende episodes!

Sorry ou Hollywood, nie bedoel om jou te "offend" nie. :biggrin:
 
2StrokeDan said:
Hollywood said:
Nee wat, die hondjies vergelyking pas...smaak my julle twee begin ʼn pissing contest op ʼn ander man se sitkamervloer. As julle wil trille meet... sal ek vir julle ʼn nuwe thread begin.

Kom ons gaan maar weer terug na die eintlike rede vir hierdie thread... Oopkop, objektiewe avontuur en ontdekking.

Dankie dat julle na Footpeg Diaries kyk! Dis lekker om ons liefde vir bike-ry met ander mense te deel, ons is nie Thierry Sabine nie, en gee nie voor dat ons soos julle ouens amper alles weet nie, maar dis vir ons ʼn passie.

Hoop julle geniet die komende episodes!

Sent from my SM-G991B using Tapatalk

Sorry ou Hollywood, nie bedoel om jou te "offend" nie. [emoji3]
Als reg oom Daan. Kom ons ry bike!

Sent from my SM-G991B using Tapatalk

Moet jou nie steur aan Oom 2SD , hys n keybord warrior. Ek het hom al in neutral weggery . TRUE story ....  :imaposer:
 
Hollywood said:
Nee wat, die hondjies vergelyking pas...smaak my julle twee begin ʼn pissing contest op ʼn ander man se sitkamervloer. As julle wil trille meet... sal ek vir julle ʼn nuwe thread begin.

Kom ons gaan maar weer terug na die eintlike rede vir hierdie thread... Oopkop, objektiewe avontuur en ontdekking.

Dankie dat julle na Footpeg Diaries kyk! Dis lekker om ons liefde vir bike-ry met ander mense te deel, ons is nie Thierry Sabine nie, en gee nie voor dat ons soos julle ouens amper alles weet nie, maar dis vir ons ʼn passie.

Hoop julle geniet die komende episodes!

Sent from my SM-G991B using Tapatalk

Soos ek verstaan, kan julle dalk sleg 2de kom hier.
  :lol8:
 
Hollywood is julle darm al besig met jul volgende trip sodat as die weeklikse vids van die trip klaar is die volgende trip se vids sal kan begin? Enige voorsmakie van wat dit sal wees?

EK het die naweek deel van namakwa 4x4 weer gery, is bly vir vids soos julle sin wat darm amper die skoonheid en verskeidenheid van daai area deur gee wat ons nie altyd met woorde kan se nie. Awesome plek.

Eeeeeen wat was toe die issue met daai 790 se tilt sensor storie dat hy so vrek as hy opstaan? Het nog nie dit vantevore gesien nie...
 
m0lt3n said:

Dankie dat jy saamry!

Volgende week se Episode van die Kalahari Kruuuzz is die laaste een vir die reeks . Dis hartseer, maar dis dan dit.
Daarna het ons 'n baie lekker reeks oor die Kaap!! Ons noem dit die CAPEVENTURE!! Dit sal weekliks uitgesaai word, en ons ry so bietjie van 'n "greatest hits" weergawe daar in die Weskaap. Ons het 'n Sponsor vir die komende reeks wat ook vir ons bikes gee om meer te ry.. natuurlik sien ek uit na die debat oor die BRANDS...

Die 790... die vorige dag se crash het die tower se dun boutjie afgebreek, en met dit het daar 'n paar draadjies begin short. Die computer se kop was toe maar net so deurmekaar dat hy nie sy moer vir ons gestrip het.
 
Awesome.
Is hierdie jou nuwe day-job? Begin jy darm al geld daar uit kry dat dit kan volhoubaar wees? Of moet ons maar nogsteeds elke week duim vashou dat daar die volgende week nog n episode kom?
 
Hollywood said:
2StrokeDan said:
Ai, probeer ek mense uit n gesukkel ophef, dan byt hulle my kak. :pot:
Ai, niemand waardeer jou nie. Die bliksems. ;-)

Sent from my SM-G991B using Tapatalk

Apologies Noneking for high-jacking your thread to measure dicks with Oom Danie.  My bad!  :-[
 
Ek’t nie gekla nie….
 
Latest posts

Top