Footpeg Diaries

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Ek pas maar die twee drop rule toe soos Fanie.🤔😁
Maar ek haal my hoed af dat hy probeer het.👏
Virseker, ek glo hy/hulle het die regte besluit geneem, arme Fanie se self vertroue was erg gekneus en dit sou net erger geraak het dieper in. In die geval was hulle gelukkig nog nie te vêr in nie, so die omdraai was die regte keuse. 💪
 
Daai rooi sand is nie 'n man se speelmaat nie, jy moet kole gooi, stadig is nie 'n opsie nie, jy gaan net sukkel, en sukkel maak jou moeg. :oops:
Ek onthou baie mooi van kole gooi in daai Botswana se dik sand baie jare gelede ..op n stadium het ek daai XRV750 op 160km/h laat loop. Dit was nog in my jonk en roekelose jare gewees. Maar by gese, sand kan net op n roekelose manier gery word en net met bucket loads of confidence. There's no two ways about it.
 
Top