Vis Arend
Bachelor Dog
- Joined
- Nov 14, 2010
- Messages
- 12,296
- Reaction score
- 2,758
- Location
- King William's Town
- Bike
- Honda CRF-250 Rally
Kwaai, maar so hard soos hulle kuier so hard ry hulle ook.Hulle kan kuier ook...
Kwaai, maar so hard soos hulle kuier so hard ry hulle ook.Hulle kan kuier ook...
dankie ... ek het dit gemis ... sal gaan soek ...Daar is op YT 'n paar episodes terug gewys wat gedoen is.
Daai TA is 'n uitstekende fiets vir die prys.
En sout van die aarde mense.Kwaai, maar so hard soos hulle kuier so hard ry hulle ook.
Daai rooi sand is nie 'n man se speelmaat nie, jy moet kole gooi, stadig is nie 'n opsie nie, jy gaan net sukkel, en sukkel maak jou moeg.As ek so hard soos Fanie geval het sou ek ook die bakkie gaan haal.
Daai sand is nou eenmaal nie my maat nie.
Virseker, ek glo hy/hulle het die regte besluit geneem, arme Fanie se self vertroue was erg gekneus en dit sou net erger geraak het dieper in. In die geval was hulle gelukkig nog nie te vΓͺr in nie, so die omdraai was die regte keuse.Ek pas maar die twee drop rule toe soos Fanie.
Maar ek haal my hoed af dat hy probeer het.
Check bietjie die Wrap-up op die einde van die Episode...
Ek onthou baie mooi van kole gooi in daai Botswana se dik sand baie jare gelede ..op n stadium het ek daai XRV750 op 160km/h laat loop. Dit was nog in my jonk en roekelose jare gewees. Maar by gese, sand kan net op n roekelose manier gery word en net met bucket loads of confidence. There's no two ways about it.Daai rooi sand is nie 'n man se speelmaat nie, jy moet kole gooi, stadig is nie 'n opsie nie, jy gaan net sukkel, en sukkel maak jou moeg.
JacobusEn @Legadema is al een wat op sy naam (Bob) in die credits verskyn.
Enter your email address to join: