ThysBasson
Race Dog
- Joined
- Aug 17, 2010
- Messages
- 965
- Reaction score
- 0
- Location
- Zeerust - North West
- Bike
- BMW R1200GS Adventure
Andries Krogmann! :imaposer: eepwall:ThysBasson said:Sorry ek is so voorbarig, maar hier is ek ook darm, terwyl ek vir Lynn ondersteun met haar blou kolle.
Trek jou been! Ten minste is jy nie John Holmes nie! :biggrin:ThysBasson said:Wow, dis 'n nuwe een. Ek was al Jan-hendrik van 7e laan ook, en 'n ander ou wat ek liewer nie sal noem nie.
Hondsekierie said:Duidelik het ek op n vet jol uitgemis maar hopelik maak julle weer so. Daai Bosvark bash gaan n grootte wees die jaar of wat se ek Boer?
Waar is SuperDave, ons gaan daai Jaegermeister weer goed pakslae gee.
Hoor daar was paar mense wat bietjie gesloeg het. Was seker die opgewondenheid om die paartie te begin want sekere mense het glo 300m vanaf die oornag spot neergeslaan? :imaposer:
Lynn said:Hondsekierie said:Duidelik het ek op n vet jol uitgemis maar hopelik maak julle weer so. Daai Bosvark bash gaan n grootte wees die jaar of wat se ek Boer?
Waar is SuperDave, ons gaan daai Jaegermeister weer goed pakslae gee.
Hoor daar was paar mense wat bietjie gesloeg het. Was seker die opgewondenheid om die paartie te begin want sekere mense het glo 300m vanaf die oornag spot neergeslaan? :imaposer:
Ya, that'll teach you to go "solo-tripping"! Next time I'll be there again too.... but no falling on my ass, or knee! :thumleft:
zetman said:Lekker trip julle klomp mallekies jul moet pasop vr Boer hy val maklik mens se tent plat in di nanag vra my ek ken van...
KiLRoy said:Carrots - het jy darem toe reggekom? >
Lynn, is it true that Cocky cries on the job - or is it only with Carrots that he does? eepwall:
Enter your email address to join: