zetman said:Lekker trip julle klomp mallekies jul moet pasop vr Boer hy val maklik mens se tent plat in di nanag vra my ek ken van...
... en ek weier om jou hospitaal toe te vat, ne Zettie.
zetman said:Lekker trip julle klomp mallekies jul moet pasop vr Boer hy val maklik mens se tent plat in di nanag vra my ek ken van...
Hondsekierie said:Lynn said:Hondsekierie said:Duidelik het ek op n vet jol uitgemis maar hopelik maak julle weer so. Daai Bosvark bash gaan n grootte wees die jaar of wat se ek Boer?
Waar is SuperDave, ons gaan daai Jaegermeister weer goed pakslae gee.
Hoor daar was paar mense wat bietjie gesloeg het. Was seker die opgewondenheid om die paartie te begin want sekere mense het glo 300m vanaf die oornag spot neergeslaan? :imaposer:
Ya, that'll teach you to go "solo-tripping"! Next time I'll be there again too.... but no falling on my ass, or knee! :thumleft:
Mud can be a bastard, hope u heal fast chickster :thumleft:
U must definitely do the Bosvark bash but like Zet says, be careful of Boer :mwink:
Carrots said:It's a flesh wound........ek moet daai bike cam koop....Lynn se val..."puss en boots" sou 'n instant You-Tube hit gewees het. Van my angle af kon dit baie erger gewees het...bly dit was nie te erg nie Lynn en dat jy ook nie baie skade oppi sccoter het nie.
Carrots said:Carrots said:It's a flesh wound........ek moet daai bike cam koop....Lynn se val..."puss en boots" sou 'n instant You-Tube hit gewees het. Van my angle af kon dit baie erger gewees het...bly dit was nie te erg nie Lynn en dat jy ook nie baie skade oppi sccoter het nie.
BOER! said:Hondsekierie said:Lynn said:Hondsekierie said:Duidelik het ek op n vet jol uitgemis maar hopelik maak julle weer so. Daai Bosvark bash gaan n grootte wees die jaar of wat se ek Boer?
Waar is SuperDave, ons gaan daai Jaegermeister weer goed pakslae gee.
Hoor daar was paar mense wat bietjie gesloeg het. Was seker die opgewondenheid om die paartie te begin want sekere mense het glo 300m vanaf die oornag spot neergeslaan? :imaposer:
Ya, that'll teach you to go "solo-tripping"! Next time I'll be there again too.... but no falling on my ass, or knee! :thumleft:
Mud can be a bastard, hope u heal fast chickster :thumleft:
U must definitely do the Bosvark bash but like Zet says, be careful of Boer :mwink:
Jy is net jaloers omdat ek jou in jou tent in gesuip het by die Bosvark Bash. Waar was jy toe die naweek HONDSE KNOP?
:laughing4: :laughing4: :laughing4: :laughing4: :laughing4: :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer: :3some: :3some: eepwall:Hondsekierie said:Fokkit maar dis n paar lekker fotos. Net jammer Lynn se kamera het so paar vet kolle op. Lyk of dit Maxine se wors kon wees :imaposer:
Enter your email address to join: