Grondpaaie
Pack Dog
- Joined
- Feb 22, 2012
- Messages
- 373
- Reaction score
- 0
- Location
- Langebaan
- Bike
- Honda CRF-1000L Africa Twin
Weet nie waar om post te plaas nie, soek 'n XR 400 of 500 of 600. Moet papiere he sodat dit op die pad gebruik kan word. Laaitie se 21ste, lang knaap 1.97m Sal sy 1ste bike wees, iets om en by 20 000. Of oop vir alternatiewelike voorstelle.