Getting from 2014 to 2015 without mobile phones, it can be done...

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Now we are getting to the good stuff,  Can't wait.  My solo never materialized.  :'(
 
That road along the Orange is THE BEST.  I love the lunar views.
 
Great report. Love your delivery, the photos and the extra info. More please!
 
Welkom terug!
Bly om te sien al julle planne het so goed gerealiseer!

Jou RR is ook sommer uit die boonste rakke. Sal 'n bier moet loop knak om verder te luister.
 
Lekker RR so vêr  :thumleft:

Daai roei lyk awesome
 
DirtRebell said:
Welkom terug!
Bly om te sien al julle planne het so goed gerealiseer!

Jou RR is ook sommer uit die boonste rakke. Sal 'n bier moet loop knak om verder te luister.

Ek sal heel waarskynlik vanmiddag ietsie gaan neem by die Lapa...

Dwerg said:
Daai roei lyk awesome

Ek kan dit beslis aanbeveel  :thumleft:

Hierdie was ons tweede trip, het dit voorheen in 2007 gedoen, net ek en SWAMBO, maar ons dogter en haar niggie (17 en 15) het dit ook vreeslik geniet op die trip.

Die gidse weet wat hulle doen, ken die omgewing en die manier hoe hulle dinge doen is puik.

Vorige keer was ons in April daar, dit was volgens my 'n beter tyd, maar aan die ander kant om die trip te doen en af te sluit met die oujaar by die base camp (daar was maklik oor 400 mense vir wie hulle ge-cater het) was ook great.

www.felixunite.com
 
:sip: Kyk hoe lekker lees ek dan nou ......................  :thumleft: :thumleft:
 
Top