Getting from 2014 to 2015 without mobile phones, it can be done...

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Jou etter.....nie seker van jou presiese datums nie maar ons was nie ver uit mekaar uit nie. Iemand het my mooi gevra om asseblief 'n RR te post in die 4x4 section want hy so wil graag 'n paar foties weer van Nam sien maar nou gaan ek dit maar los en ophou skryf...jou foties is baie mooier as myne!!  :deal: ;D

Ek het pretty much baie van dieselfde paaie as jy gery. Gekamp by Amanzi en al langs die Oranjerivier gery en gestop oppad Rosh Pinah toe om te swem in die rivier as ek warm gekry het. Ek was spookdorp toe na ek die perde gekyk het by Aus. Links om die Tirasberge en toe Sossusvlei gedoen en toe 2 weke in Swakop by my Sus (Bom-Bastic op die forum is haar man) gekuier en vis gejag op die Henties strook en gat geskuur. Nuwejaar was ons alleen in die woestyn....wat 'n belewenis.

Bietjie meer inland terug huis toe gery en weer by Amanzi gekamp.

Het ook gewonder watse kar daai was langs die pad wat uitgebrand het. Van die paaie wat ek gery het was ek bly ek was nie op 'n bike nie ek moet bieg.

Jou storie en foties laat my sommer klaar terug verlang.  :'(

Hijack af ek lees angstig verder!!  :thumleft:
 
Carrots said:

Jou storie en my foties laat my sommer klaar terug verlang.  :'(

Hijack af ek lees angstig verder!!  :thumleft:

Sal graag wil weet watter ander WD's nog almal in die omgewing was, het amper niks bikes gesien nie maar baie 4x4's.

Enigste bikes wat ek gesien het die hele tyd...

- Myne - nogal baie  :biggrin:
- Die 5 BMW's by Sossusvlei
- 'n KTM 990 net noord van Keetmanshoop - agter op 'n bakkie (trailer was seker ook stukkend)

Die oomblik toe ek terug is in SA van Port Nolloth tot by die huis 'n hele klomp bikes gekry, BMW, KTM, Honda, maar nie een ander S-Ten nie (dit het my nogal alleen laat voel, ek WIL mos solo ry  :imaposer:)
 
Ja ek het dieselfde gewonder...het ook baie min bikes gesien.  In Swakop het ek net locals gesien met bikes...niemand wat toer nie.

Dink dis die verkeerde tyd van die jaar vir bikes eintlik.

Ons het in die Suide naby Duwiseb 15:00 in die middag nog 42 grade gemeet en die sonbesies sing tot 22:00 in die aand. Ek het net voor Aussenker oppad terug Amanzi toe 6 (ek reg onthou) bikes gekry van voor af as ....LC, S10, GSA en het vergeet wat die ander was. Ek het hulle beny maar ook jammer gekry want dit was etter warm en ek het lekker met die aircon aan gery.
 
:sip: Ek laaik daai BM jacket conversation starter, what was the first words that they said, "Where did you go wrong?" or, "when did you see the light?  :imaposer:
 
Die temperatuur was nooit 'n probleem nie en altyd manageable.

Ek gebruik een van daardie moisture management hemde en 'n buff wat ek natgooi, die vents in die baadjie maak dan dat ek lekker koel bly.
 
Dragonfly-XC said:
:sip: Ek laaik daai BM jacket conversation starter, what was the first words that they said, "Where did you go wrong?" or, "when did you see the light?  :imaposer:

Net so, uiterstes, geen middle ground...

Dit was of "BMW is in 'n ander klas" - natuurlik, ons weet mos...

Of

"Wanneer het jy besef Yamaha is beter?" - natuurlik, ons weet mos...

BTW, jy loop verby my by die Lapa vandag sonder om te groet, was dit die BMW baadjie of die Yamaha bike?

:peepwall:
 
Excellent RR veral met die info oor elke plek etc. Dankie vir die deel.

O ja en ek stem saam oor Rosh Pinah.....dis 'n kak plek!
 
Jou RR lees soos n dokumentêr :drif:

n Spur in Keetmans??????????!!!!!!!!!!! :eek7:
 
ChrisL - DUSTRIDERS said:
Jou RR lees soos n dokumentêr :drif:

n Spur in Keetmans??????????!!!!!!!!!!! :eek7:

'n Hele mall...

Aan die een kant jammer dat ek my trip korter gemaak het, aan die ander kant los dit meer om nuut te sien wanneer ons weer gaan.
 
Garfield said:
Aan die een kant jammer dat ek my trip korter gemaak het, aan die ander kant los dit meer om nuut te sien wanneer ons weer gaan.

Ek hoop jy nooi my saam
 
:sip:

Sjoe hoe lekker reis ek nou saam jou Garfield  :thumleft:

Een van die meer interessante RR's in 'n lang tyd op die forum.  :ricky:

Daai voertuig wat uitgebrand het is 'n Prado.
Die raam van die ruit regs heel agter op die uitgebrande voertuig se vorm
is beslis die van 'n Prado.
Die ruit se onderste hoek loop so skuins op. Die vorm is uniek aan die Prado
 
Operator said:

Klink vir my of dit 'n 4.0 V6 Prado was.

Baie sad manier om 'n vakansie te eindig.
 
Garfield said:
Added the information for Duwisib Castle, somehow missed that one...

Duwisib_zps6a75f71d.jpg
In negentien honderd ses en tagtig laai ek en n maat op n sondag bees naby Duwisib en laatmiddag ry ons by hom verby met die twee lorries.
Toe ons weer voorkant toe stop vra ek hom watse plek dit is. Hy het nie veel geweet behalwe die naam.
Die dinsdag oppad terug vanaf Pretoria tussen Olifantshoek en Upington het hulle toe die hele geskiedenis van die kasteel op die
radio!!
 
Met Garfield se toestemming:

Al die meubels en goed wat binne in die kasteel is is met Ossewa van Luderitz af aangery. Dit moes 'n moerse job gewees het. Daar is kaste en ander artikels wat oor die 300 jaar oud is daar binne. Dit is spectacular en moet miljoene werd wees. Dis nou 'n museum en so ietwat van 'n gastehuis ook met die oorspronlike beddens etc nogsteeds daar.
 
Attachments

  • 20141231_143939.jpg
    20141231_143939.jpg
    201.3 KB
  • 20141231_142524.jpg
    20141231_142524.jpg
    220.9 KB
  • 20141231_142418.jpg
    20141231_142418.jpg
    301 KB
  • 20141231_142139.jpg
    20141231_142139.jpg
    123.6 KB
Top