Getting from 2014 to 2015 without mobile phones, it can be done...

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Cool, dankie Carrots  :thumleft:
 
Op n staduim was meeste van die meubels in die museum in Windhoek. Dit is later weer teruggeskuif nadat van dit gerestoreer is.
Ek het my seker verbeel maar op my eerste besoek aan die kasteel kon ek nog wyn ruik in die kamertjie wat as kelder gebruik is.
 
Baie nice RR Garfield.  :thumleft:

Ek glo as ek Nam toe gegaan het sou ons mekaar raak gery het want ek het basies dieselde roete in gedagte gehad.
 
Jakkals said:
Baie nice RR Garfield.  :thumleft:

Ek glo as ek Nam toe gegaan het sou ons mekaar raak gery het want ek het basies dieselde roete in gedagte gehad.

Het nogal gewonder of ek jou daar gaan raakloop.
 
Garfield said:

Dit sou nogal lekker gewees het en baie lag af gegee het, nogal spyt dit het nie so gebeur nie.
 
Jis, dit was nou 'n baie goeie rr en uitmintende fotos.  Dankie vir die deel.  :thumleft:
 
Super Ride Report! Jy doen nou rerig goed waar van ek maar net kan droom. Dankie vir die moeite om dit met ons ander te deel.
 
Great report and pics. Thanks for sharing.
 
Ek is bly dat ek daar kon gaan ry en 'n klein bietjie deel.

Kan ook sien hoekom Namibie, soos plekke in SA so is dat mens weer en weer en weer wil gaan, my gat jeuk al klaar om terug te gaan.
 
Ja Nam is seker een van die beste plekke om te ry, mens kry heel 'n ander gevoel as mens daar ry.

Mens voel so half verlore maar tog rustig met die gevoel asof die plek jou aanvaar as mens daai paaie vat, regtig een van die beste plekke om van stress ontslae te raak en kop skoon te maak.
 
woody1 said:
Pragtig.  Dankie vir die deel.  :thumleft:

Dink net daar aan, as jy nou eendag die kant toe trek kan jy my 'n voorskot van my en jou dogter se erf geld sponser dan kan ons saam 'n trippie Nam toe doen.  :biggrin:
 
Baie dankie vir 'n helse mooi RR.  Die kiekies is ook baie grand.    :thumleft:  :thumleft:
Ek sien nou kwaai uit na ons trippie later die jaar.  :deal:   
 
Jakkals said:
woody1 said:
Pragtig.  Dankie vir die deel.  :thumleft:

Dink net daar aan, as jy nou eendag die kant toe trek kan jy my 'n voorskot van my en jou dogter se erf geld sponser dan kan ons saam 'n trippie Nam toe doen.  :biggrin:

Ons werk HARD daaraan.
 
Lekkerste RR wat ek in lang tyd gelees het! Lekker Garfield!  :thumleft:
 
So since the ride report was quite a bit of work, and it seems people look without seeing, read without comprehending...  :peepwall:

Spot the irony in this photo...

D12_29_zpsc714102e.jpg
 
Garfield said:
So since the ride report was quite a bit of work, and it seems people look without seeing, read without comprehending...  :peepwall:

Spot the irony in this photo...

D12_29_zpsc714102e.jpg

La Mad (Med) is spelled wrong.

And this on a Educational Care and Learning Facility's sign.  ;D

Oh, and that dolphin looks constipated.
 
Top