Going West - SC Dogs I come visit

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Gerard

Teelhond
Global Moderator
Joined
Jan 16, 2010
Messages
38,534
Reaction score
3,259
Location
Port Elizabeth
Bike
BMW R1150GS
Ek hou mos van rondry, kuier en hello sê.

Ek behoort moremiddag, Donderdag, so teen 1630 in Knysna te wees. Koffie by die Wimpy ?

Vrydag hang ek in George rond, terwyl my bike gediens word, as hulle my nie 'n bike gee om mee gat te skuur nie. As als volgens plan verloop sien ek julle Fairies later die middag by McNasty's.
 
Top