Saam met JONA en sy MA Hel toe

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Nee wat die ou vrou is ok.  Ons lag nog lekker oor alles maar as sy daai knie so 'n verkeerde kant toe draai hoor ek snaakse woorde.  :imaposer:
 
Dit is een van die lekkerste RR wat ek nog gelees het en ek het soms geskree van die lag  :lol8:

Jy het `n geweldige lekker humorsin wat ek baie geniet. ( Sal like om jou en Jakalas bymekaar te sien)

Jammer van die "ou Vrou"  :peepwall: se seer knie en hoop dis gou weer reg, want ek sien uit na die volgende RR :thumleft:

 
Swannie 685 said:
Dit is een van die lekkerste RR wat ek nog gelees het en ek het soms geskree van die lag  :lol8:

Jy het `n geweldige lekker humorsin wat ek baie geniet.


Ja nee jong, ek sit nou in n baie klein kantoor so soos ek begin hardop lag maak ek asof ek erg hoes    :imaposer:

Baie dankie vir die saamry, baie baie baie bly julle is veilig terug, so deur die grappe was dit duidelik dat dit anders kon eindig en ek is baie bly dit het nie.

Dankie vir die pics en storie, alles van die beste daai kant  :thumleft:
 
Dankie. Bly ek maak mense bietjie lag. Daar is nie tyd vir suurgatte hier nie. Ha ha
 
Baie lekker saam gelees / geval/ gery.  :imaposer:

Moet se - daardie stuk na Willowmore was plek plek baie glibberig.

Groete daar en dankie vd gesels.

Sien volgende jaar weer.
 
fantastic report photo,s speak volumes

than u for posting
 
Woody, ek lees nou eers hier!!  Sjoe maar julle was omtrent gechallenge, en ek haal my hoed af vir julle albei (al 3).  Dis mos deel van die avontuur, al word jou trippie kort geknip.  Ek het ook nou sweet memories oor my en Stoffies se trip Maart, al die plekke waar ons ook gery het.

Hoop vroulief se knieg kom gou reg, en dankie vir die lekker rr.
 

Latest posts

Top