Boskind27
Pack Dog
hi julle ek wil graag julle opinie hoor. Het enige een van julle normale gps units op julle bikes? ons kyk na gps units want ons sn is nie compable met die routes van basecamp nie en is nou moeg gesukkel. Asook ons het ons een gps geblaas toe ons dit in die halo plug ingeplug het op my ou se bike.
Die ou by navworld se dat die vibrasies op 'n bike sal 'n normale gps destroy, fair enough dis nie gebou soos die zumo nie maar ons het ook nie nou R5000 vir 'n gps nie. Ons kyk nou na die nuve 2497 omdat dit glo compatible is met basecamp en mapsource.... en motorfiets plekke verkoop dan pouches vir gps units.... so dan moet mens mos op 'n bike daarmee kan ry? :-\