Slime band pompie - onderdele?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Bliknêrs

Race Dog
Joined
Oct 7, 2008
Messages
3,961
Reaction score
1,068
Location
Swellendam
Bike
Honda XR650L
My ou pompie, na jare se gebruik kort n nuwe pypie want die ou een lek waar hy gebuig gelê het al die tyd. Die het ons langs die pad agter gekom!! Check maar joune as jy so iets het.
Die ko-op kan help maar hy gaan dan te groot wees vir die houertjie waarin hy gekom het.
 
Top