Hallo Fellow Dogs
I would like to bring this event under your attention. It's a moer of a lekka trip and jol here in the Kalahari. ;D
Contact the organisers mentioned below for entry forms and more info.
When:29 Augustus 2009
Roete GPS koordinate:
Oranjerus wegspring 07h30: S28 38350 E21 07 111
Kakamas ontbyt Vergelegen 70km grondpad: S28 45 114 E20 38 628
Riemvasmaak 54km grondpad: S28 26 988 E20 18 412
Blouputs 10 km grondpad: S28 30 172 E20 09 298
Kakamas 73km teerpad: S28 45 114 E20 38 628
Kenhart middagete 85km grondpad: S29 17 576 E21 09 584
Louisvale 87km grondpad: S28 34 646 E21 11 830
Oranjerus ontspan/kuier 12km teerpad: S28 38 350 E21 07 111
Totale afstand 391km C'MON, DON'T BE AFRAID OF THE BIG BAD SAND MONSTER, YOU DOGS!!!!! :mwink:
Kalahari Challenge missieDie Kalahari challenge is nie ‘n WEDREN NIE maar word aangebied in die gees van avontuur.
alle fondse wat ingesamel word gaan vir OASE HUISvir GESTREMDES.
Koste
R300 per ryer - sluit ontbyt en middagete in.
SATERDAGAAND
SATERDAGAAND KUIER ALMAL LEKKER SAAM BY ORANJERUS. DAAR GAAN OOK MUSIEK GEMAAK WORD VIR DIE WAT WIL DANS. DIE KROEG EN RESTAURANT FASILTEITE IS OP DIE OEWER VAN DIE ORANJERIVIER. ETES SAL BESKIKBAAR WEES BY DIE RESTAURANT. PRYS VAN DIE ETES SAL WISSEL TUSSEN R50 EN R75.
KINDERS IS WELKOM.
VERBLYF
Oranjrus bied n wye verskeidenheid verblyfopsies AAN:
KONTAKBESONDERHEDE :
TELEFOON 054 491 1010
FAKS 054 491 1011
SEL 082 772 5896
WEBTUISTE www.oranjerus.com
EPOS [email protected]
Indien daar enige navrae is moet asseblief nie huiwer om die volgende persone te kontak nie :
James Claasen 082 827 8770 [email protected]
Istvan Mayer 054 3377700/082 331 3077 [email protected]