Namibia Woema Toer RR

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Julle wil nie weet nie, dit was lekkerder as lekker, mooi plekke gesien, goeie mense ontmoet en lekker gelag.

Dit was seker die lekkerste trip wat ek nog gehad het, ons het almal geclick en woes lekker saam gekuier en gery.

Ek beveel Namibie aan vir almal, genoeg grondpaaie en hulle is meestal beter as ons teerpaaie.

En die teerpaaie het nie 'n enkele slaggat nie.

Sit Namibie op jou bucketlist, dit is 'n moet. :thumleft: :thumleft: :thumleft: :thumleft:
 
Baie dankie vir die RR, lyk of dit 'n wonderlike ervaring was :thumleft:
 
Dit was aangenaam,om die minste te se.

Die RR het sommer n gratis ('Hoe om fotos te neem') les ook ingesluit.

Baie mooi komposisies,uitstekend. :thumleft:
 
Thys jou kiekies is ongelooflik mooi!!

Defnitief n moet, was laas daar in die ou 'SADF' - Sal graag al die pad wil opgaan en deur die caprivi strook!

Groete!
 
Lekke een Thys  :thumleft: mooi pic's da, ek sien daar is n paar NW manne da is hul van Harties/Brits se ouens?
 
Labrat said:
Lekke een Thys  :thumleft: mooi pic's da, ek sien daar is n paar NW manne da is hul van Harties/Brits se ouens?

Van NW was ons 3, ek en Callie en Marinda Greyling van Rustenburg. :thumleft: :thumleft:
 
Dit lyk na n baie lekker trip, baie nice fotos.
 
Top