Grootrivierpoort - warning

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Sal ek daar deur kom met n full dressed Harley en my vrou agterop of moet ek haar liewer by die huis los ?
 
Maak net seker die H D is goed vasgemaakk sodat hy nie van die bakkie kan afval nie  :biggrin:
 
KnopKop said:
Toe ek en Marnus hom gery het so jaar of twee terug het ons hom in die gietende reën gery. Marnus was lekker besig op daai GSA van hom!!   :biggrin: :biggrin:

Hehehe... goeie memories - behalwe daai crap Karoo tyre wat net 2000km gehou het in daai terrein.
Sal maar een of ander tyd moet gaan koekeloer hoe lyk hy nou...
 
Draadkar said:
Sal ek daar deur kom met n full dressed Harley en my vrou agterop of moet ek haar liewer by die huis los ?

Ek wil graag die fotos sien van wat oor is van die HD as julle die stukke op die bakkie laai  :deal:
 
Marnus said:
KnopKop said:
Toe ek en Marnus hom gery het so jaar of twee terug het ons hom in die gietende reën gery. Marnus was lekker besig op daai GSA van hom!!   :biggrin: :biggrin:

Hehehe... goeie memories - behalwe daai crap Karoo tyre wat net 2000km gehou het in daai terrein.
Sal maar een of ander tyd moet gaan koekeloer hoe lyk hy nou...

Respek vir julle ouens wat dit in die reen gedoen het :thumleft:
 
subie said:

Hier is so paar fotos, dit was in November 2010 gewees....
eec025.jpg

eec027.jpg

eec029.jpg

eec033.jpg

Good times!!!!
 
veilig by die huis manne, thanks for all the warnings, road very kak...but make it with the isuzu, jason met die enduro fiets easy peezie..forgot my kamera in steylerville. will post pics when i get the camera back.
 
Not that bad

With the XR we ride it on the Gas...  ;D
 
Knucklhead said:
much worse now..

Dit is hoekom ek maar die warningkie gepos het. Hopelik spaar dit iemand skade of seerkry met groot bike.
Vir die manne met die "regte" offroads sal hy lekker speel.
Hoop jy het sonder skade met ISUZU deurgekom. Daar is n paar plekke nou wat ek nie kan indink hoe jy met bakkie daar deur is nie.
Van watter kant het julle hom gery?
 
patensie se kant begin, diff lock is n wonderlicke ding, nie een keer deurgeslaan nie..
 
Knucklhead said:
patensie se kant begin, diff lock is n wonderlicke ding, nie een keer deurgeslaan nie..

Respek ou maat jy mag maar n bakkie ry  :thumleft:
 
het my camera in steytlerville y my skoonouers vergeet, ek hoop om die camera te kry voor die naweek.. ???
 
moet se kamera doen geen justice nie  ???
 
Attachments

  • PA060379.JPG
    PA060379.JPG
    253.9 KB
  • PA060380.JPG
    PA060380.JPG
    198.6 KB
  • PA060381.JPG
    PA060381.JPG
    241.3 KB
.
 
Attachments

  • PA060392.JPG
    PA060392.JPG
    247.5 KB
  • PA060391.JPG
    PA060391.JPG
    239.2 KB
  • PA060390.JPG
    PA060390.JPG
    251.3 KB
Top