Hallo

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Karin A

Pack Dog
Joined
Jul 30, 2012
Messages
315
Reaction score
0
Location
Western Cape
Bike
AJS (all models)
Dagsê mensies!  My regte naam is Karin.  Ek het nog nie my eie bike nie maar my manlief is besig om my te leer bike ry op sy BMW f800gs ...en ek dink daaraan om vir my 1 te koop. 

O ja:  my manlief is (die verbande) Luther.  Ek hoop nie dit sal enige probleme veroorsaak nie + dat ek baie sal leer en lekker sal kan gesels.
 
Top