atj
Pack Dog
- Joined
- Sep 14, 2009
- Messages
- 201
- Reaction score
- 0
- Bike
- BMW R1200GS Adventure
Ek ry saterdag oggend 9h van Ceres af deur die ceres karoo via middelpos. Daar is slaapplek by n oom en tannie wie se plaas dit is. Plaas geliee in klipwerf area. Ry sondag weer terug op R355 van Calvinia tot Ceres.
Almal welkom. Die oom het baie skaapvleis ot:
Enige iemand wat wil inval is welkom!!
Almal welkom. Die oom het baie skaapvleis ot:
Enige iemand wat wil inval is welkom!!