Ai, die Klein Karoo is darem mooi

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Dankie Lem, Saddle Up, Sprocketbek en die ander ouens. Hoe sê hulle? "Wat die hart van vol is loop die mond van oor". Dis vir my lekker om die rit te voel en te ervaar en my daarin in te leef.  Ons is seker maar almal so, dis hoekom ons fietsry.  :thumleft:
 
SchalkL said:
Jakkals said:
Daai Schalk man eet vir hom dik aan al die bees biltong en droë wors daar bo, maar ek ken hom en hy is 'n suinige karakter en sal nie deel nie,  :imaposer: :imaposer:

Nee dit is reg, maar miskien moet ons die eet ding los en maar eerder net 'n koffie of teetjie gaan drink, netnou raak ons te dik van al die "re call's",,,,,,,, bedoel eetery van al die resuarant kos want ek neem aan dit sal op 'n gereelde basis plaasvind siende die hoeveelheid "Re Call's"  :imaposer: :imaposer: :imaposer:
Jy weet dat ons biltong maak van Jakkalse hier ne !  :3some:

Van die ouens in Wes Transvaal se biltong hoor jy net twee keer, of dit is nog te nat of dit is op! Suinig se ek vir julle. :pot:
 
Bly jy't 'n draai in ons wêreld kom ry, Dorsland, was lekker om weer te sien by Veldtie.  :thumleft:
 

Latest posts

Top