Duster
Race Dog
- Joined
- Apr 23, 2010
- Messages
- 1,398
- Reaction score
- 1
- Location
- Naboomspruit, Limpopo
- Bike
- Yamaha Super Tenere
Het iemand dalk die bande op sy S10? Ek moet vervang en kyk na die Mitas E07, maar die Heidies is bietjie goedkoper en kry blykbaar meer kilo's. Enige kommentaar is welkom.