Hello Daar

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Corne

Pack Dog
Joined
Jun 26, 2008
Messages
282
Reaction score
2
Location
Robertson
Bike
BMW F650GS / Dakar
Ek is 35 en woon saam met my vrou, seun van 15mnd, en 'n labrador, naby McGregor...en ek het 'n drankpro.......... :biggrin:

Ek geniet my Dakkie baie.  (2002 model, en volgens my die beste kleurskema van die 3 wat oor die reeks se leeftyd gebou was)
My eerste bike was 'n Suzuki TS 50, wat ek in 1990 vir R750 gekoop het...was baie effektief om petrol en olie om te skakel in rook en geraas, met geen krag.  Volgende was 'n Honda XL 185s.  Dit was nou 'n taai fiets, waarmee ek baie veldpaaie stof gery het.  Ek het later self die engin herbou, nadat die piston en valves mekaar gegroet het.  Het ook my lisensie op hom gekry, waarvoor dit destyds net nodig was om eenkeer om 'n boom te ry. 

Ek geniet dit om met die Dakkie weg te breek na die Karoo en sy agterpaaie te verken en sommer onder die sterre te slaap.

I do all the maintenance and services on the Dakar myself..try to avoid the Bring My Wallet stealers.  Currently I'm reading Nickolaar Yarr's Circling the Karoo.  Great book on this guy circumnavigating the great karoo on his old Yamaha XT250, and discovering the magic of it all.

Might meet you someday on a deserted Karoo backroad... :)
 

Latest posts

Top