Darius
Pack Dog
Hallo, soos almal weet is ek nuut hierso. So, wees asb nice met my want eks wit! Hahaha, baie bly om n nuwe member te wees ,hoop dat ons lekker kan chat en maybe bietjie deals doen!
Ekt nie op die oomblik n Pyp nie maar is opsoek na een. Stel belang aan n Ktm 990s adventure,my 2de post sal seker by die trade buy en sell wees!
Ekt nie op die oomblik n Pyp nie maar is opsoek na een. Stel belang aan n Ktm 990s adventure,my 2de post sal seker by die trade buy en sell wees!