Ektoknbike
Race Dog
- Joined
- May 4, 2007
- Messages
- 899
- Reaction score
- 0
- Location
- Oppie plaas Worcester
- Bike
- KTM 950 Adventure
Ipod se binne oor skeakers maak my ore na 'n paar uur seer. Ek't gehoor jy kan speakers laat inbou binne in jou helmet in ??? As daar dalk enige Wild Dog is wat iets van die goed af weet of wat dalk van iets beter weet steek jou hand op ;D
Ek het op die afgekom. Frequency range 20-22.000Hz at 106dB / 1KHz, max.500mW singel power, 32 ohm helmet speakers.
Wat beteken dit nou regtig en is dit goed vir R350 ??? ??? ??? ??? ??? ??? ???
O'ja ek't 'n Arai helmet.
Laat weet asb.