Kry my halfpad - Klein Karoo tot die kus

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Mooi RR Lem!

Chris, my seun, het my nou die dag oor Montagupas, regs in die Uniondale pad en dadelik weer links in Paardepoort ingeneem, wat n mooi poort!

Ek sal nog skryf oor ons doodsveragtende avonture in donker Afrika. ;)
 
Lekker ry daai. sommer n paar afrikaanse woorde by geleer. Hoop ek onthou hulle. Daai 500+ km is darm rof. Dit vat ons twee dae op die klr's 8). Maar dit bly n plesier, en is beter as fiets trap, waar mens net 20 km n dag kan ry :p. Sê asb baie groete by die hius. Daai swartberg pas spook al by my. Lyk baie lekker
 
Baie mooi rr en baie baie goed geskryf.  Mooi wereld waar julle rondgerits het.    :thumleft:  :thumleft:

Jy is reg met jou antwoord aan Vaalbaas, ons het ook onlangs van daai paai gaan verken, die rr sal eersdaags verskyn.  :biggrin:

Net so ou klein lusmaker, hoop nie ek "hi-jack" jou post nie.



 

Attachments

  • 1.jpg
    1.jpg
    201.8 KB
  • 2.jpg
    2.jpg
    315.6 KB
  • 3.jpg
    3.jpg
    274.9 KB
Vis Arend said:
Baie mooi rr en baie baie goed geskryf.  Mooi wereld waar julle rondgerits het.    :thumleft:  :thumleft:

Jy is reg met jou antwoord aan Vaalbaas, ons het ook onlangs van daai paai gaan verken, die rr sal eersdaags verskyn.  :biggrin:

Net so ou klein lusmaker, hoop nie ek "hi-jack" jou post nie.

met die airtime wat Nannie daar in die middelste foto vang kan ek my indink dat dit weer 'n treffer van 'n report gaan wees.  :thumleft:
 
MRK Miller said:
Lekker ry daai. sommer n paar afrikaanse woorde by geleer. Hoop ek onthou hulle. Daai 500+ km is darm rof. Dit vat ons twee dae op die klr's 8). Maar dit bly n plesier, en is beter as fiets trap, waar mens net 20 km n dag kan ry :p. Sê asb baie groete by die hius. Daai swartberg pas spook al by my. Lyk baie lekker

ja nee Keith, ek dink julle moet iewers in die Klein Karoo kom bly en dit as basis gebruik en sirkelroetes ry. Iets soos Koedoeskloof by Ladismith of Kleinplaas op Oudtshoorn kan werk as goeie basisse. Rooiberg Lodge op Van Wyksdorp is ook lekker. Daai wereld is warm in die somer, maar daars talle verblyfopsies. Die ander seisoene is great. Die paaie is nie intimiderend nie, ek het al vir Anmar op al daai paaie gelift ook. Haak die bikes agter die Hilux of die Kombi en kom slaan vir julle base camp hier onder op. Doen dit!  :thumleft:
 
Weereens lekker gelees Louis :thumleft: . Maak my lus om bike te vat en te ry.Ek was amper gister weg Baviaans toe,die mure druk my vas maar die wegglip die tyd van die jaar is nie altyd so maklik nie….
 
    Lekker trip Lem.Dit was goed om weer iets uit jou pen te lees.
 
Top