Hier is ek nou!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Dec 2, 2010
Messages
4
Reaction score
0
Bike
Aprilia 650 Pegaso
Hallo Manne

Ek het nooit besef dat hierdie so lekker en "close" bike community is nie! ek is al n member van 2010 af maar het nou vir die 1ste keer bitjie begin om die wild dog forum te begin geniet!

ek het uitgemis! Maar hier is ek nou!
 
Top