Hobo is lus vir gaan leegle met my bike

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

subie

Bachelor Dog
Joined
May 20, 2008
Messages
11,313
Reaction score
788
Location
Uitenhage
Bike
Honda XR125L
Lus vir net bietjie drift hierdie naweek so van Vrydag oggend tot Sondag.
Area in die vierhoek gevorm deur Clanwilliam - Niewoudtville - Calvinia en Middelpos lyk interesant op die kaart vir n lekker "meander" tipe trip met geen definitiewe roete net waar my ou kaart en gier my vat.

subie  O0
 

Latest posts

Top