Sussie gaan Baviaans toe en bak modderkoekies vir die pad

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Laaik daai "GPS" kwaai :thumleft:

Lekker rit en report dankie.

Wat is die storie met 129.5? Gedog die KK's sal n ou aftrek al ry jy 121? Geld moet hulle mos maak of hoe?
 
Ek het gehoor as jy oor 130 gaan dan stop hulle jou.  Ek het 'n paar verby gegaan op daai spoed en daar was geen beweging van hulle kant nie.  Ek het nie gestop om te kyk of hulle leef nie.  :imaposer:... of wakker is nie  :imaposer:
Dus ry ek maar net so onder die 130.
 
Aangesien my kopeter pelle uitgechicken het by die EC-Bash het ek maar my koppie wat ek voorberei het gister saam met die pensioenvretertjie geniet hier by die huis.
Hy was baie bly.  Het maar so 'n stukkie wors en rump vir moeder en skoonma gemaak.

 

Attachments

  • ander goed.jpg
    ander goed.jpg
    69.1 KB
  • koppie vir toppie.jpg
    koppie vir toppie.jpg
    69.2 KB
Na ek die lekker kos gesien het is ek spyt ek het Brakpan mis gery April,,,,,,, ek het nog altyd gedink pap en marog is hulle fancy kos oor 'n naweek,,,,,,,,, :peepwall: :imaposer: :imaposer:
 
Moet se ek is bly ek was nog nooit so honger nie  ::)  as 'n ou daai goed eet kan hy walkie/talkies ook eet  :imaposer:moet se die ander kos lyk goed  :lol8:Net n grappie hoor,lekker RR gewees,thx vir sharring
 
Top