Hoe ry die Boere sit-sit so!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Pote said:
Trailrider said:
Was almal toe darem fine daai pad daar af? En was daar darem water in die water crossings?
ja daar was gelukkig darm water gewees maar vra vir Boere om joute vertel wat met my sokkies gebeur het ek dink hulle het 'n foto daarvan, die pad af hel toe is nie so erg nie dit is net daai ouens wat Discovery's ry wat mens voor moet passop
Sorry guys what happends on a ride stays in the swartblik.

Ag ek bedoel stays on the ride :laughing4:
 
Boere ............... hoekom paddle jy dan met die Vara oor die ou klippertjies daar in die rivier ............... jy moet dit mos foot-up doen  :pot: :peepwall: :imaposer:
 
boere said:
Pote said:
Trailrider said:
Was almal toe darem fine daai pad daar af? En was daar darem water in die water crossings?
ja daar was gelukkig darm water gewees maar vra vir Boere om joute vertel wat met my sokkies gebeur het ek dink hulle het 'n foto daarvan, die pad af hel toe is nie so erg nie dit is net daai ouens wat Discovery's ry wat mens voor moet passop
Sorry guys what happends on a ride stays in the swartblik.

Ag ek bedoel stays on the ride :laughing4:
Daar is n baie goeie rede waarom hulle die hel die HEL noem...daarvan kan ek ook nou getuig!!!! >:D
 
Ag nee Dragonfly die hel is fine.

Ek het nou self gesien almal praat stront.

Dit is glad nie warm nie daar nie en die bliksem met die furk,horings en lang stert was ook nerens te sien nie. :peepwall:
 
Maar my skoonma was wel daar! :D

Dragonfly:) said:

Ag nee man? Wat nou? Dis dan so mooi soontoe / daar?
 
jy is reg boere daai bliksem het daar verby my gery in 'n Land Rover Discovery 3 met 'n trailer en ja vir myself was die hel ook nie regtig mooilik nie, let wel dit was ook my 1ste keer dat ek so iets gedoen het
 
Dragonfly:) said:
boere said:
Pote said:
Trailrider said:
Was almal toe darem fine daai pad daar af? En was daar darem water in die water crossings?
ja daar was gelukkig darm water gewees maar vra vir Boere om joute vertel wat met my sokkies gebeur het ek dink hulle het 'n foto daarvan, die pad af hel toe is nie so erg nie dit is net daai ouens wat Discovery's ry wat mens voor moet passop
Sorry guys what happends on a ride stays in the swartblik.

Ag ek bedoel stays on the ride :laughing4:
Daar is n baie goeie rede waarom hulle die hel die HEL noem...daarvan kan ek ook nou getuig!!!! >:D
hoe gaan die nou met die dakkie ek hoop hy /sy is gou weer reg vir die volgende trippie
 
Pote ek dink teen die tyd wat die bloukolle weg is sal die Dakkie weer loop in haar volle glorie. :mwink:

My Parra se bloukolle raak ook net groter en blouer op hierdie stadium,maar sy LUS vir bike ry het geen einde nie. :3some:

Saterdag lesse vir haar learners en weer Maandag en hoop sy kom Woensdasg deur.
 
die dakkie sal spoedig weer loop!! die cosmetics is 17k maar die ander goed heel minder.. Ek is oor my skrik vir die hel so nou is ek weer reg om te ry!!!!

Ek wag nou net vir 'n invite...
 
Trailrider said:
Maar my skoonma was wel daar! :D

Dragonfly:) said:
Daar is n baie goeie rede waarom hulle die hel die HEL noem...daarvan kan ek ook nou getuig!!!! >:D

Ag nee man? Wat nou? Dis dan so mooi soontoe / daar?

Ja dis mooi maar scary vir 'n newbie met hoogtevrees!!!! EN dankie Pote ek sal dit wer saam jou doen  ;)
 
Trailrider said:
Dragonfly:) said:
die dakkie sal spoedig weer loop!! die cosmetics is 17k

?

Vertel?

Hahaha die dakkie sukkel om op 'n skuinste om 'n draai regop te bly met 'n mooi girl op.. so toe koop ek maar 'n stukkie grond op die swartberg pas. Spieeltjie, clutch lever en plastics kort nou bietjie cosmetic surgery.... En toe op seweweekspoort neuk ek vinnig deur die enigste twee potholes in die Karoo en die vurk seels is toe nou lus om te huil...olie oral gespuit...
 
Dragonfly:) said:
die dakkie sal spoedig weer loop!! die cosmetics is 17k maar die ander goed heel minder.. Ek is oor my skrik vir die hel so nou is ek weer reg om te ry!!!!

Ek wag nou net vir 'n invite...
kry asb 'n stel barkbusters, PM ChrisL op die forum daarvoor
 
Ai tog. En toe druk BMW daai rooi knop sommer 17 keer! :eek:
 
Korrek! Maar klas kom mos nie goedkoop nie!!
 
Pote said:
Dragonfly:) said:
die dakkie sal spoedig weer loop!! die cosmetics is 17k maar die ander goed heel minder.. Ek is oor my skrik vir die hel so nou is ek weer reg om te ry!!!!

Ek wag nou net vir 'n invite...
kry asb 'n stel barkbusters, PM ChrisL op die forum daarvoor

Gaan hulle kry, dit lyk cool op jou bike! Then again, enigiets op 'n bm is cool  :D
 
Top