plaaswerf
Pack Dog
Pote said:jy is reg boere daai bliksem het daar verby my gery in 'n Land Rover Discovery 3 met 'n trailer en ja vir myself was die hel ook nie regtig mooilik nie, let wel dit was ook my 1ste keer dat ek so iets gedoen hetboere said:Ag nee Dragonfly die hel is fine.
Ek het nou self gesien almal praat stront.
Dit is glad nie warm nie daar nie en die bliksem met die furk,horings en lang stert was ook nerens te sien nie.eepwall:
Die bliksem met die vurk het elke nou en dan op die draaie vir my geloer... maar ek het hom baie doelbewus geignoreer..... Mind over matter.. maar julle het nie mooi gemaak om my in my moegheid onder in te lig daar's net een mane terug nie..dog ek val flou. Maar dis nou als vergete en die adrenalien vra vir nog 'n keer..