Trailrider
Bachelor Dog
Paar foudies:
Daar is omtrent 500 Harleys in Oudtshoorn.
Mass Ride:
Ek het lekker gegiggel toe ek sien agter in die mass ride ry 'n TransAlp Dis GrysAlp wat hulle so bietjie kaark gee ;D Hy moet net versigtig wees dat hy nie in al die olie gly wat daai goed uitgooi nie :biggrin:
Se wat julle wil. Of mens nou van Harleys hou of nie, 500 bikes bymekaar van enige soort is 'n impressive gesig.