• If you have bought, sold or gained information from our Classifieds, please donate to Wild Dog Adventure Riding and give back.

    You can become a Supporting Member or just click here to donate.

Honda CTX 200 - This time it really needs to go!!!!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Probie

Race Dog
Joined
Dec 29, 2009
Messages
1,333
Reaction score
13
Location
Groot-Brak
Bike
AJS (all models)
Goeie More Julle,

Ek gaan my Honda CTX 200 in die mark sit maar eintlik hoop ek dat niemand belangstel nie. en hoop hy kry baie vining 'n goeie huis.
Die fietsie is in puik kondisie en is geregistreer op die pad en in my naam.
Al die papiere en als is in orde. Ek het die fiets by Honda gekoop laas jaar. Hy is 200km 1600km terug gediens en het boekie, spaarsleutel, toolkit soos hy nuut was.
Tyres nog baie redelik mooi en nie nodig om hulle binnekort te vervang nie maar as jy nou 'n 3000km trip gaan doen sal ek dit dalk aanbeveel.

2006 Model
3300 4700 km (Sal net seker maak vnd want ek was nog laaste Kenton on Sea toe)
Padwaardig en als is reg. (Die nuwe modelle kan nie meer op die pad registreer word nie, alhoewel hierdie een geen probleem sal wees nie)
R35 000 R30 000

PM my of kontak my by 079 497 6622

Fiets is in Bloemfontein.
Fotos lyk nog dieselfde alhoewel ek net nuwes sal neem en opsit want hy het 'n skrapie op die agterste lugguage rack gekry toe my fuel cell kontrapsie losgekom het.

Hier is die link na my RR wat ek 2 - 3 weke terug gedoen het en nog nooit weer met hom gery het nie behalwe met my seun rondom die huis.
Link: https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=211299.msg3854827#msg3854827

Hoekom verkoop ek nou so vinnig na alles? Want my vrou wil nou begin saamry weer en my seun Ruben begin ook nou die motorfiets geniet. So iets meer soos 'n 650 en op sal nou in die oog wees. Ek sal dit dalk self oorweeg vir 'n ruil met 'n inbetaling as iemand iets in gedagte het.
 
Top